Die Staatsteater-geselskap is in 1995 gestig om die uitvoerende kunste in Gauteng te bevorder. Dit het die ou Transvaalse kunsteraad, Truk, vervang. Die geselskap is omstreeks 2001 deur die regering gesluit.Beukes bedank as artistieke direkteur, Beeld, 4 Februarie 2009 URL besoek op 23 Februarie 2013

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse teater