duimnael|200px|'n Buiteaansig van die kerk Die Kerk van Koning Karel die Martelaar (Engels: Church of King Charles the Martyr) is 'n kerk in Royal Tunbridge Wells, Engeland. Die kerk is as "graad 1" gelys, wat beteken dit is ’n gebou van buitengewone belang. Dit is toegewy aan Karel I van Engeland.
Verwysings
Kategorie:Geboue en strukture in Engeland Kategorie:Kerkgeboue in die Verenigde Koninkryk