duimnael|links|'n Volwasse rooibandstrandkiewiet. duimnael|links|'n Kuiken van 'n paar dae oud.
Die rooibandstrandkiewiet (Charadrius pallidus) is 'n voëlspesie in die Charadriidae-familie. In Engels staan dit bekend as die Chestnut banded plover.
Dit kom in Angola, Botswana, Kenia, Mosambiek, Namibia, Suid-Afrika, Tanzania, Zambië en Zimbabwe voor.
Die nes word in kalkgrond, droë modder of klipperige grond uitgeskrop. Dit is ongeveer 5 cm in deursnee en 1 cm diep en is altyd binne 50 m van die waterrand.
Subspesies Charadrius pallidus pallidus Charadrius pallidus venustus
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Kiewiete