Shaoyang (Chinees: 邵阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 7 071 741 in 2010. Die stad is in die suidooste van China, net wes van Hengyang geleë.

Shaoyang is een van die oudste stede in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 2500 jaar. Die stad is 'n belangrike ekonomiese stad en vervoerknooppunt van Hunan.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China