Yangjiang (Chinees: 阳江) is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 2 628 000 in 2004.
Die stad is in die suidooste van China aan die kus van die Suid-Chinese See geleë. Yangjiang grens in die weste aan Maoming, in die noorde aan Yunfu en in die ooste aan Jiangmen.
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China