Yueyang (Chinees: 岳阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 5 477 911 in 2010. Die stad is in die suidooste van China, aan die Dongting-meer geleë.
Yueyang is een van die oudste stede in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 3 000 jaar. Dit is tydens die tydperk van die drie koninkryke in 210 v.C. as Hanchang gestig. Die stad is veral bekend vir die Yueyang-toring en is ook daarna vernoem.
Galery
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China