duimnael|links|Koloniale vlag van Weihaiwei. Weihai (Chinees: 威海) is 'n stad in die Chinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 2 804 800 in 2010. Die stad is in die ooste van China aan die kus van die Geelsee geleë.

Weihai grens in die weste aan Yantai. Tussen 1898 en 1930 was die stad bekend as Weihaiwei of Port Edward onder die Britse kolonie.

Kategorie:Britse Ryk Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China