Karin Kritzinger is 'n Suid-Afrikaanse aktrise wat in twee Afrikaanse rolprente gespeel het.

Filmografie Grensbasis 13, 1979 as Jane Simmonds, die verpleegster Die Spaanse Vlieg, 1978 as Paula van Rooyen

Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu