Karin Scholtz is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. In die jare 1977 tot 1979 verwerf sy roem as die heldin in drie Afrikaanse rolprente.'Treurende heldin' word toe huishen met 'n kroos , Beeld 14 September 1993

Filmografie Grensbasis 13, 1979 as Lise Die Eensame Vlug, 1979 Die Winter van 14 Julie, 1977

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu