Grensbasis 13 is 'n Afrikaanse rolprent wat op 25 Mei 1979 vrygestel is.
Genre Die rolprent is 'n oorlogsdrama met spanning-, aksie- en liefdestonele.
Hoofrolspelers Danie Joubert as kaptein Mike Steenberg Tommie Erasmus as Pieter Meiring Karin Kritzinger as Jane Simmonds Karin Scholtz as Lise Meiring At Botha Trudie Taljaard
Storielyn Die rolprent speel op 'n fiktiewe basis langs die grens tussen Angola en die voormalige Suidwes-Afrika af. 'n Patrollie word in 'n lokval gelei en die meeste van die soldate word geskiet. Die kaptein ontsnap, maar een van sy konstabels is gevange geneem. Die konstabel se suster is die kaptein se vriendin en hy probeer om haar te red.
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente