June Neethling was 'n Suid-Afrikaanse aktrise.

Filmografie Die Voortrekkers, 1973 Die Banneling, 1971 Pressure Burst, 1971 Diamantendetektiv Dick Donald (TV-reeks), 1971 as Cora Dixon Onwettige Huwelik, 1970 Stadig oor die Klippe, 1969 as Monica Terreblanche Majuba: Heuwel van Duiwe, 1968 as Stephanie The Second Sin, 1966 as Miss Willoughby (nie gekrediteer nie) Der Rivonia-Prozeß (TV-fliek), 1966 as Frau Goldreich Die Wonderwêreld van Kammie Kamfer, 1965 Debbie, 1965 Kimberley Jim, 1963 as Elize

Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu