Hierdie artikel handel oor die fliek, en nie oor die idioom, "Met pens en pootjies..." nie.

Pens en Pootjies is 'n Afrikaanse rolprent wat op 25 Maart 1974 vrygestel is.

Genre duimnael|links|Pens en Pootjies en ander Suid-Afrikaanse films.

Die rolprent is 'n lekkerlag komedie.

Hoofkarakters Al Debbo as Pote Don Leonard as Pens Marie du Toit as Martie Yssel Joe Stewardson as Michael Jameson Kenneth Hendel Hugh Rouse Janice Honeyman Frantz Dobrowsky (gekrediteer as Franz Dobrowsky) Tromp Terre'blanche Johan du Plooy Bess Finney Doreen Lamb Mel Miller Ken Gampu Bob Courtney as beampte by resies Glenda Kemp as Belly Dancer Four Jacks and a Jill as hulself

Storielyn ´n Komplot word gesmee om die hele Johannesburgse ekonomie in duie te laat stort deur 'n atoombom in 'n mynskag af te gooi. Die meganisme van die atoombom is gekoppel aan die flits wat by 'n perderesies sal afgaan om die wenperd aan te dui. 'n Groepie mans probeer alles in hul vermoë om dié ramp te oorkom.

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Komedierolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente