Danie Joubert is 'n Suid-Afrikaanse akteur en regisseur. Joubert het in 1995 'n Artes-toekenning as beste regisseur (TV1) gewen. Hy het ook die rol van Hendrik le Roux in die Afrikaanse TV-reeks Vyfster vertolk.

Filmografie As regisseur: Binnelanders (TV-reeks), 2005 Paradys (TV-reeks), 1994 Generations (TV-reeks), 1993 Jock: A True Tale of Friendship, 1992

As akteur: Beloftes van Môre, 1981 Vyfster, 1984 Grensbasis 13, 1979 as Mike Die Voortrekkers, 1973

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs