Jinhua (Chinees: 金华) is 'n stad in die Chinese provinsie Zhejiang met 'n bevolking van 4 614 100 in 2010. Die stad is in die ooste van China naby die kus van die Oos-Chinese See aan die Jinhuarivier geleë.
Jinhua grens in die noordweste aan Hangtsjou, in die suidweste aan Qutsjou, in die suide aan Lisjui, in die ooste aan Taitsjou en in die noordooste aan Shaoxing. Die stad is veral bekend vir gedroogde ham en Subing.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China