Guigang (Chinees: 贵港) is 'n stad in die Chinese outonome gebied Guangxi met 'n bevolking van 4 400 000 in 2004. Die stad is in die verre suidooste van China aan die kus van die Suid-Chinese See geleë.
Guigang is tussen Guangxi se groot stede Nanning, Guilin, Liutsjou, Beihai en Wutsjou geleë. Die stad is 'n belangrike vervoerknooppunt tussen Hongkong en Macau in die suide en die sentrum van China.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China