duimnael|links|300px|Landskap in Pondolandduimnael|links|300px|'n Hoenderhaan op 'n Pondolandse grasvlakte
Pondoland is 'n historiese landstreek en natuurgebied aan die Suid-Afrikaanse kus langs die Indiese Oseaan in die Oos-Kaap. Die gebied is die voormalige Pondo Koninkryk en die tradisionele gebied van die Pondo, een van die Xhosa-groepe. Die belangrikste sentrum is die voormalige hawe van Port St. Johns by die monding van die Umzimvuburivier (Xhosa vir "Seekoeirivier").
Lees ook Wildekus
Kategorie:Streke van die Oos-Kaap