Die Tille-koningvis (Caranx tille) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Zanzibar tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Tille kingfish. Kenmerkend van die vis is die groot donker kol op die bokant van die kieuedeksel.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van visfamilies

Eksterne skakel Caranx tille by FishBase.

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Kategorie:Beenvisse