Die Afrikaanse maasbanker (Trachurus delagoa) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Oos-Kaap, die Wildekus, KwaZulu-Natal tot by Mosambiek. Dit kom ook voor in suidelike Madagaskar en die Waltersbank. In Engels staan die vis bekend as die African maasbanker.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van visfamilies
Bronnelys Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel Trachurus delagoa by FishBase.
Kategorie:Beenvisse