Kevin Anderson (gebore 18 Mei 1986 in Johannesburg) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse tennisspeler. Hy was die hoogste posisie Suid-Afrikaanse tennisspeler en het No. 5 in die wêreld beklee. Hy het op 18 Januarie 2013 die 22ste gekeurde Fernando Verdasco tydens die Australiese Ope in Melbourne geklop. Dit is die eerste keer in sy loopbaan dat hy tot die vierde ronde van 'n Grand Slam kon deurdring. Hy is ook die eerste Suid-Afrikaner, sedert Wayne Ferreira in 2003, wat so ver in 'n Grand Slam gevorder het. Anderson maak geskiedenis by Aus Ope, Nuus24, 18 Januarie 2013. Op 7 September 2015 het Anderson die derde gekeurde Andy Murray tydens die VSA-Ope in New York geklop. Anderson reaches career-best ranking, Sport24, 14 September 2015, besoek op 12 September 2018.

Anderson die eerste Grand Slam-eindstryd van sy loopbaan in 2017 bereik. Hy het die twaalfde gekeurde Pablo Carreño Busta met 4–6, 7–5, 6–3 en 6–4 in die halfeindronde uitgeskakel. Hy het egter in die eindstryd met 6–3, 6–3 en 6–4 teen die eerste-gekeurde Rafael Nadal verloor. Dis Kevin teen Rafa in Ope-eindstryd, Netwerk24, besoek op 12 September 2018.

Grand Slam-rekord duimnael|links|upright|Kevin Anderson tydens die Franse Ope in 2018 duimnael|links|upright|Kevin Anderson tydens die VSA-Ope in 2016 Die tabel toon Anderson se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het: Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope2008 Rondte 1 Nie ingeskryf nie Rondte 1 Nie ingeskryf nie2009 Rondte 1 K3 K1 K12010 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 32011 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 32012 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 12013 Rondte 4 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 22014 Rondte 4 Rondte 4 Rondte 4 Rondte 32015 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 4 Kwarteindstryd2016 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 32017Nie ingeskryf nie Rondte 4 Rondte 4 Eindstryd2018 Rondte 1 Rondte 4 Eindstryd Rondte 42019 Rondte 2Beseer Rondte 3Nie ingeskryf nie2020 Rondte 2 Rondte 3 Toernooi nie gehou nie Rondte 12021 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 22022 Rondte 1Nie deelgeneem nieNie deelgeneem nieNie deelgeneem nie2023Nie deelgeneem nieNie deelgeneem nieNie deelgeneem nie K22024Nie deelgeneem nieNie deelgeneem nieNie deelgeneem nie K2

Verwysings

Eksterne skakels

Kevin Anderson se webwerf: Realife Tennis Kevin Anderson se ATP-profiel Kevin Anderson se ITF-profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers