Benxi (Chinees: 本溪) is 'n stad in die Chinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 1 709 538 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, suid-suidoos van Shenyang en noord van die grens tot Noord-Korea geleë. Benxi is in 1915 as metallurgiese sentrum gestig. Op 26 April 1942 het 1 549 mynwerkers in 'n steenkoolstof-ontploffing gesterf.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China