Hengyang (Chinees: 衡阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 7 141 462 in 2010.

Die stad is in die suidooste van China, noord van Changsha geleë. Die ou naam van Hengyang was Hengzhou (衡州). Tydens die Tweede Chinees-Japannese Oorlog is die stad ernstig beskadig.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China