Yichang (Chinees: 宜昌) is 'n stad in die Chinese provinsie Hubei met 'n bevolking van 4 039 000 in 2008.
Die stad is in die ooste van China aan die Yangtze geleë. In antieke tye was Yichang as Yiling bekend. Onder die Qing-keiser Guangxu is die stad op 21 Augustus 1876 vir die buitelandse handel met die Britte geopen. In 1940 het die slag van Zaoyang-Yichang tydens die Tweede Chinees-Japannese Oorlog hier plaasgevind.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China