Luzhou (Chinees: 泸州) is 'n stad in die Chinese provinsie Sichuan met 'n bevolking van 4 218 400 in 2011. Die stad is in die suidooste van China aan die Yangtzerivier geleë.

Luzhou is tydens die suidelike en noordelike dinasties Jiangyang genoem en is bekend as "wynstad" en vir sy alkoholiese drankies.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China