Wes-Midlands120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap Wes-MidlandsOppervlakte902 km²Bevolking2 897 300 (2017)Bevolkingsdigtheid3 213 inw./km²Distrikte en unitêre owerhede250px Wolverhampton Dudley Walsall Sandwell Birmingham Solihull Coventry
Die Wes-Midlands (Engels: West Midlands) is 'n metropolitaanse graafskap in Engeland (Verenigde Koninkryk). Die graafskap sluit die stede Birmingham, Coventry en Wolverhampton in.
Die Wes-Midlands het 'n geskatte bevolking van 2 897 300 in 2017 gehad.
Eksterne skakels
Kategorie:Graafskappe in Engeland