Die Dubbelkol-koninginvis (Scomberoides lysan) is 'n vis wat noord van Durban voorkom. Groot skole van die onvolwasse vissies kom in die strandmere in die noorde van KwaZulu-Natal voor. Die vis lyk baie soos die Talang-koninginvis. In Engels staan die vis bekend as die Doublespotted queenfish.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van visfamilies

Eksterne skakel Scomberoides lysan by FishBase.

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Kategorie:Beenvisse