Die naaldskub-koninginvis (Scomberoides tol) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Needlescaled queenfish.
Voorkoms Die vis het 5-8 ovaalvormige swart kolle op of langs die sylyn.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van visfamilies
Verwysings
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel Scomberoides tol by FishBase.
Kategorie:Beenvisse