duimnael|upright|Bridgewater Place
Bridgewater Place is die hoogste wolkekrabber in die Engelse stad van Leeds. Die gebou is in 2007 voltooi en het 'n hoogte van 112 meter en 32 verdiepings.
Fotogalery
Eksterne skakels
Kategorie:Leeds Kategorie:Wolkekrabbers in die Verenigde Koninkryk