Handan (Chinees: 邯郸) is 'n stad in die Chinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 9 174 679 in 2010. Die stad is in die ooste van China, suidwes van Beijing en Tianjin geleë.
Handan grens in die noorde aan Xingtai. Tydens die tydperk van die Strydende State in die 4de en 3de eeu v.C. het dit as hoofstad van die koninkryk van Zhao (赵) gedien.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China