Ma'anshan (Chinees: 马鞍山) is 'n stad in die Chinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 1 366 302 in 2010. Die stad is in die ooste van China aan die Yangtze, suidwes van Beijing en Tianjin geleë. Ma'anshan grens in die weste aan Hefei, in die suidweste aan Wuhu en in die ooste aan Nanjing. Ma'anshan is 'n belangrike industriële stad en maak deel uit van die metropolitaanse gebied van Nanjing.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China