Yingkou (Chinees: 营口) is 'n stad in die Chinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 2 428 534 in 2010.
Die stad is in die noordooste van China aan die kus van die Golf van Bohai, noordoos van Beijing en Tianjin geleë. Yingkou is ná Dalian die tweede grootste hawestad van Noordoos-China en 'n belangrike nywerheidstad.
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China