Changde (Chinees: 常德) is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 5 717 218 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die Yangtze, suidwes van Wuhan en noordwes van Changsha geleë.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China