Fushun (Chinees: 抚顺) is 'n stad in die Chinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 2 138 090 in 2010.

Die stad is in die noordooste van China naby die kus van die Golf van Bohai, noordoos van Beijing en Tianjin geleë. Fushun grens in die weste aan Shenyang en in die suide aan Noord-Korea. Die stad was tot 1905 deur Rusland en van 1905 tot 1945 deur Japan beset.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China