Flappe stuur hierheen aan. Vir die vliegtuigvlerktoestel, sien klappe.

Euplectes (vinke en flappe) is 'n genus wat hoort tot die voëlfamilie Ploceidae. Die genus is verwant aan die wewers en is sterk dimorfiese, poligame voëls. Die broeiende mannetjies is oorwegend swart terwyl die nie-broeiende mannetjies, wyfies en jonges valerig is. Die genus bou 'n ovaalnes met 'n syingang.

Spesies Die volgende spesies is deel van die genus: Geelrugflap Goudgeelvink Kaapse flap Kortstertflap Langstertflap Rooikeelflap Rooivink Witvlerkflap

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Wewervoëls