Die goudgeelvink (Euplectes afer) is 'n standvoël wat in sentraal Suid-Afrika en dele van Botswana en Zimbabwe voorkom. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-crowned Bishop.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin