Die Bridle Driftdam is geleë in die Buffelsrivier by Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 1969 geopen en het 'n bakmaatvolume van 101,6 miljoen m3 agter 'n wal van 55 m hoog.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap