Datong (Chinees: 大同) is 'n stad in die Chinese provinsie Shanxi met 'n bevolking van 3 318 057 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, wes van Beijing en Tianjin geleë. Datong is tydens die Han-dinastie as Pingcheng (平城) gestig en het vanaf 398 tot 494 as hoofstad van China gedien. In 1048 is die stad ná Datong ("groot eenheid") hernoem.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China