Zhangzhou (Chinees: 漳州) is 'n stad in die Chinese provinsie Foekien met 'n bevolking van 4 809 983 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die kus van die Suid-Chinese See geleë. Zhangzhou grens in die noordooste aan Xiamen (廈門) en Quanzhou (泉州) en in die noordweste aan Longyan.

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China