Die rooikeelflap (Euplectes ardens) is 'n voël wat in grasveld en bosveld in noordoos Zimbabwe en die oostelike dele van Suid-Afrika voorkom. Die broeiende mannetjie is hoofsaaklik swart met 'n rooi borsband, terwyl die wyfie en die nie-broeiende mannetjie 'n diggestreepte rugkant het. In Engels staan die voël bekend as Red-collared widowbird.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin