duimnael|links|'n Bloubekmalmok sweef oor die water. duimnael|links|Bloubekmalmoke hou daarvan om vissersbote te volg.

Die Bloubekmalmok (Thalassarche cauta) is seevoël wat baie voorkom in Suid-Afrika van Mei tot Oktober en skaars is die ander maande. Die voël staan ook bekend as die Bloubekalbatros en het 'n vlerkspan van 2.4 m-2.8 m. In Engels staan die voël bekend as die Shy albatross.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Albatrosse