Die Kalahariwipstert (Cercotrichas paena) is 'n voël wat voorkom in Namibië, Botswana, Noordwes en die Noord-Kaap. Die voël is ligbruin en het geen vlerkstrepe nie. In Engels staan die voël bekend as die Kalahari scrub robin.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Wipsterte