duimnael|links|Subspesie E. l. zambesiana (onder links), en E. l. munda (bo regs); geïllustreer deur Joseph Smit, 1883

Die gestreepte wipstert (Cercotrichas leucophrys) is 'n voël wat in Namibië en Noordwes-Zimbabwe voorkom. Die voël kan maklik uitgeken word deur sy twee wit vlerkstrepe en gestreepte borskant. Hy kan maklik verwar word met die baardwipstert. In Engels staan die voël bekend as die White-browed scrub robin.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Wipsterte Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin