Die Kleinwulp (Numenius phaeopus) is voël wat in die Noordelike Halfrond broei en jaarliks na die Suidelike Halfrond migreer. Die voël het 'n vlerkspan van 82 cm. In Engels staan die voël bekend as die Commen whimbrel.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bronnelys Sasol Voëls van Suider-Afrika Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Strandlopers en snippe