Die Bospoortdam is geleë in die Hexrivier, 'n sytak van die Elandsrivier, deel van die Krokodilbekken, in die Noordwesprovinsie. Die dam is in 1933 voltooi en verskaf drinkwater aan Rustenburg, maar is erg gekontamineer as gevolg van platinum- en chroom-myne in die omgewing.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Noordwes Kategorie:Krokodilrivier (Limpopo)