Linyi (Chinees: 临沂) is 'n stad in die Chinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 10 039 400 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van China naby die kus van die Oos-Chinese See.

Linyi grens in die ooste aan Rizhao, in die noordooste aan Weifang, in die noorde aan Zibo, in die noordweste aan Tai'an, in die weste aan Jining en in die suidweste aan Zaozhuang.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China