Xiangtan (Chinees: 湘潭) is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 2 748 552 in 2010.

Die stad is geleë in die suidooste van China in die suide van Shangsha. Xiangtan is bekend as geboorteplek van Mao Zedong, Liu Shaoqi en Peng Dehuai, sommige van die stigters van die Kommunistiese Party van China.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China