Die Swartvlerk-vlieënde vis (Cheilopogon cyanopterus) is 'n vis wat wêreldwyd in die tropiese en subtropiese water van al drie oseane voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Blackwing flyingfish.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Cheilopogon-cyanopterus.html
Kategorie:Beenvisse