Die vlag van Sint Bartholomeus is ’n nieamptelike vlag van die Franse oorsese gebied. Die vlag vertoon die wapen van Sint Bartholomeus op ’n wit agtergrond.
Die vlag geniet geen amptelike status in Frankryk of op Sint Bartholomeus self nie. Pleks daarvan gebruik die eiland die vlag van Frankryk as sy amptelike vlag.
Ander vlae
Sien ook
Eksterne skakels
Sint Bartholomeus by Flags of the World.
Kategorie:Sint Bartholomeus Sint Bartholomeus