Die Klipvoordam is geleë in die Pienaarsrivier, ongeveer 55 km noord van Brits. Die dam is in 1970 voltooi. Die wal is 508 m lank en 29 m hoog. Die dam het 'n bakmaat van 47 miljoen m3 en 'n oppervlakte van 753 ha.List of South African Dams from the Department of Water Affairs

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Krokodilrivier (Limpopo) Kategorie:Noordwes