Elke munisipaliteit van Puerto Rico, insluitend die eilande van Culebra en Vieques het ’n vlag wat die streek en die inwoners verteenwoordig. Die kleure en ontwerpe van die vlae varieer soms. Sommige vlae bevat wapenskilde en beelde of voorwerpe wat met die streek verband hou soos ’n voël, dier of spesiale plant, soos in die geval van Lares. In 1952 het die Munisipale Vergadering die Rewolusionêre Vlag van Lares as sy amptelike vlag aanvaar. Die barrios (buurte) van die Caguas-munisipaliteit het ook hul eie vlae.
Baie van die munisipale vlae van Puerto Rico bring hulde aan die Cacíques van die Taínostamme (die inheemse Puerto Ricaanse stam) wat die eiland regeer het voor die aankoms van die Spanjaarde. Die vlag van Utuado bevat byvoorbeeld ’n Taino-son ter ere van die Opper Taíno Cacique Agüeybaná. Die naam Agüeybaná beteken “Die Groot Son”. Ander vlae soos dié van San Germán bevat ’n muurkroon. Die kroon bring hulde aan die plaaslike calciques wat die gebied regeer het. Vlae van die munisipaliteite van Puerto Rico border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px Adjuntas Aguada Aguadilla Aguas Buenas Aibonito Añasco 50px border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px Arecibo Arroyo Barceloneta Barranquitas Bayamón Cabo Rojo border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px Caguas Camuy Canóvanas Cataño Carolina Cayey border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px Ceiba Ciales Cidra Coamo Comerio Corozal border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px Culebra Dorado Fajardo Florida Guánica Guayama border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px Guayanilla Guaynabo Gurabo Hatillo Hormigueros Humacao border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px Isabela Jayuya Juana Díaz Juncos Lajas Lares border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px Las Marias Las Piedras Loíza Luquillo Manatí Maricao border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px Maunabo Mayagüez Moca Morovis Naguabo Naranjito border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px Orocovis Patillas Peñuelas Ponce Quebradillas Rincón border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px Rio Grande Sabana Grande Salinas San Germán San Juan San Lorenzo border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px San Sebastián Santa Isabel Toa Alta Toa Baja Trujillo Alto Utuado border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px border|50px Vega Alta Vega Baja Vieques Villalba Yabucoa Yauco
Sien ook Vlag van Puerto Rico
Verwysings
Kategorie:Puerto Rico Puerto Rico