Die Klipplaatrivier is 'n rivier naby Whittlesea in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier se water vloei deur die Waterdowndam, wat water via 'n pypleiding voorsien aan Komani.
Sytak Eskrivier
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap Kategorie:Groot-Keiriviersytakke